Our Articals

We feel proud to share all the articles written about our journey. 

Krugersdorp News

7 October 2018

Dinner & dance to help the fight against cancer.

“An annual dinner dance to benefit the Cancer Association of South Africa (Cansa) and the Lumin Foundation was held at Usambara Lodge recently.

While Cansa’s purpose is to lead the fight against cancer in South Africa by offering a unique and integrated service to the public and all people affected by cancer….”

Leef

September 2015

Lééf in oorwinning

Zandré du Preez (31) van Krugersdorp het in agt jaar meer terugslae oorleef as wat baie mense in ’n leeftyd ervaar. Tog sien sy God se hand in alles wat gebeur het.

Ek was 22 jaar oud en in ’n koma ná ’n ernstige motorongeluk, gekoppel aan lewensondersteunende masjiene. Die dokters het gewonder hoe ek oorleef het…

Beeld

1 December 2017

Lumin: Die storie wat lig bring

In die tyd toe haar seuntjie sterwend siek was aan leukemie, het die storie van Lumin by Zandré Botha ontstaan. Haar eerste kinderboek, Lumin Finds the Lighthouse, is pas gepubliseer en dís maar net die begin van ’n groot, wonderbaarlike reis…